
Mooiste Mooi!



Mooiste Mooi!
Mooiste
TROUES
"Ek sal antwoord in my liefde en trou!"
Blomme

BLOMME praat die taal van jou hart en weerspieël jul liefde en persoonlikheid. Op Dolly Decor kies en stilleer met groot versigtigheid die MOOISTE blomme vir jul geleentheid om ABSOLUUT asemrowend mooi te lyk en ekstra romantiek aan die dag te verleen! BLOMME maak jou troudag vreeslik mooi!
Decor

Die kies en ontwerp van troudekor is 'n opwindende en genotvolle taak! Hetsy Romanties, Elegant, Vintage of Plaas! Hier help Op Dolly Decor jou om kreatief en met die nodige romantiek jou persoonlike stempel behoorlik af te druk, die gaste na hul asems te laat snak en sommer ook vinnig na hul kameras te gryp! Kom kuier en kies na hartelus uit die groot verskeidenheid decor!
Spesiale ektras

Op Dolly Decor maak stylvolle uitrustings vir Strooi- en Blommemeisies asook strikdasse en onderbaadjies vir die manne wat gepas die kleur en tema komplimenteer. Ander ekstras soos trou uitnodigings, konfetti mandjies, vrolike vlaggies, voorskote vir kombuistees, borde met liefde-volle aanhalings en nog VELE meer!